
LUR se profiel
Naam: Mnr Fundile David Gade
Geboortedatum: 11 Oktober 1968
Huidige posisie:
Mnr Fundile David Gade is die Lid van die Uitvoerende Raad van die Oos-Kaapse Departement van Onderwys, ’n pos waarin hy op 27 Mei 2019 aangestel is.
Akademiese kwalifikasies:
• St. 10
• Onderwysdiploma
• VDO in Administrasie en Bestuur
• Tans besig met Bestuurs- en Leierskapdiploma by Wits
• Leierskapposte beklee
• Aan die hoof van ’n posisie as beleidshoof in die provinsie
Poste beklee/ Loopbaan/ Lidmaatskap/ Ander aktiwiteite:
Mnr Fundile Gade het in 2014 by die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer aangesluit. Hy is in Dutywa gebore. Voordat hy by die Wetgewer aangesluit het, was hy ’n onderwyser. Hy is tans enkellopend en het ses kinders. Hy was die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Onderwys. In 2014 het hy as die regerende ANC-party se sweep gedien. Hy dien tans op en is lid van die volgende portefeuljekomitees: Plaaslike Regering en Tradisionele Sake, Vervoer, en Onderwys.
Ondersteuningspersoneel:
Mr Buntu Velisibuhle Faku
Aanstelling: Persoonlike Assistent van die LUR
Tel.: +27(0)40 608 4305
Sel: 0605303833
Faks: +27(0)40 608 4247
E-pos: buntu.faku@ecdoe.gov.za

HVD-profiel
Me. S Maasdorp (Interim-HVD)
Ondersteuningspersoneel:
Me. Chantal McLean
Aanwysing: DD:Kantoor van die HVD
Tel: +27(0)40 608 4537
E-pos: chantal.mclean@ecdoe.gov.za
Webwerf: https://eceducation.gov.za