OOS-KAAPSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
MEER OOR ONS
Tuisblad > Meer oor ons > Visie, missie en waardes
Visie, missie en waardes
Visie
Om leerders die geleentheid te bied om deur middel van gehalte- basiese onderwys produktiewe en verantwoordelike landsburgers te word.
Missie
Om die visie te bereik, sal ons:
• Toepaslike en tersaaklike opvoedkundige programme deur gehalteonderrig en -leer implementeer
• Gemeenskaps- en belanghebberondersteuning deur deelname mobiliseer
• ’n Kultuur van verantwoordbaarheid op alle vlakke van die Departement vestig.
Waardes
Die letters van die Engelse akroniem “EDUCATION” word as die eerste letters van die agt (8) waardes gebruik:
• Empathy (Empatie)
• Dignity (Waardigheid)
• Unity (Eenheid)
• Confidence (Selfvertroue)
• Access (Toegang)
• Trust (Vertroue)
• Integrity (Integriteit)
• Ownership (Eienaarskap)
• Nation (Nasie)