Kies Taal


Image

Leerdervervoer

Die Suid-Afrikaanse Skoleadministrasiebestuurstelsel (SA-SAMS) maak voorsiening vir die daarstel van busvervoerskemaroetes. Die Vervoerafdeling het versoek dat alle skole wat deel van die skema is, SA-SAMS gebruik om die roetes te skep en die leerders te identifiseer wat daarvoor kwalifiseer.